A
Anonymous Looooove dit! Baie happy met my order!
- 5 stars: 1 (100%)
- 4 stars: 0 (0%)
- 3 stars: 0 (0%)
- 2 stars: 0 (0%)
- 1 star: 0 (0%)
A
Anonymous Looooove dit! Baie happy met my order!
Pre-orders het 30 Oktober 2026 gesluit.
Die getalle is in en die hempies word tans gemaak.
stoppit. hempies word in klein batches gemaak met ekstra aandag aan kwaliteit
Verwagte aflewering: einde November, vroeg Desember (op die laatste).
Elke hempie kom in pragtige verpakking wat deur die eienaar self verpak word, want jy is geliefd en verdien om spesiaal te voel.
stoppit. hempies word in klein hoeveelhede vervaardig. Gryp joune voor dit op is!
*Dames: vir `n baggy fit, vat die size wat jy gewoonlik vat. Vir `n tighter fit, size down.
| Grootte | ½ Bors | Ruglengte |
|---|---|---|
| XS | 52 cm | 73.5 cm |
| S | 55 cm | 75 cm |
| M | 58 cm | 76 cm |
| L | 61 cm | 78 cm |
| XL | 63.5 cm | 79 cm |
Hoe om te meet:
Meet jou gunsteling T-hemp plat van oksel tot oksel vir die ½-borsmaat.
Alle mates is voltooide kledingstukmates.
*Alle foto's is illustrasies. Die finale hempie kan effens verskil. (Op die beste manier moontlik, belowe.)
KYK MOOI NA JOU stoppit. hempie