Skip to product information
In stock
stoppit. geskenkbewys
R 100.00 ZAR
Wanneer kry ek my hempie?
Pre-orders het 30 Oktober 2026 gesluit.
Die getalle is in en die hempies word tans gemaak.
stoppit. hempies word in klein batches gemaak met ekstra aandag aan kwaliteit
Verwagte aflewering: einde November, vroeg Desember (op die laatste).
Elke hempie kom in pragtige verpakking wat deur die eienaar self verpak word, want jy is geliefd en verdien om spesiaal te voel.
Hempie details
- 230gsm heavyweight
- 100% katoen
- Borduurwerk op voorkant en mou
- Unisex fit
- Sagte, stewige premium gevoel. Hierdie ding is gemaak om te hou!
stoppit. hempies word in klein hoeveelhede vervaardig. Gryp joune voor dit op is!
Die perfekte Kersgeskenk vir iemand spesiaal.
Hoe om jou hempie op te pas.
KYK MOOI NA JOU stoppit. hempie
- Masjienwas koud saam met soortgelyke kleure.
- Moenie bleikmiddel gebruik nie.
- Moenie tuimeldroog nie.
- Moenie droogskoonmaak nie.
- Hang droog in die skadu.