Doen dit vir die karakterontwikkeling. Rom 5:3-4 | stoppit. unisex t-hemp
Wanneer kry ek my hempie?
Pre-orders het 30 Oktober 2026 gesluit.
Die getalle is in en die hempies word tans gemaak.
stoppit. hempies word in klein batches gemaak met ekstra aandag aan kwaliteit
Verwagte aflewering: einde November, vroeg Desember (op die laatste).
Elke hempie kom in pragtige verpakking wat deur die eienaar self verpak word, want jy is geliefd en verdien om spesiaal te voel.
Hempie details
- 230gsm heavyweight
- 100% katoen
- Borduurwerk op voorkant en mou
- Unisex fit
- Sagte, stewige premium gevoel. Hierdie ding is gemaak om te hou!
stoppit. hempies word in klein hoeveelhede vervaardig. Gryp joune voor dit op is!
SOEK JOU SIZE
*Dames: vir `n baggy fit, vat die size wat jy gewoonlik vat. Vir `n tighter fit, size down.
| Grootte | ½ Bors | Ruglengte |
|---|---|---|
| XS | 52 cm | 73.5 cm |
| S | 55 cm | 75 cm |
| M | 58 cm | 76 cm |
| L | 61 cm | 78 cm |
| XL | 63.5 cm | 79 cm |
Hoe om te meet:
Meet jou gunsteling T-hemp plat van oksel tot oksel vir die ½-borsmaat.
Alle mates is voltooide kledingstukmates. Laat asseblief voorsiening vir geringe vervaardigings- en materiaalvariasies.
*Alle foto's is illustrasies. Die finale hempie kan effens verskil. (Op die beste manier moontlik, belowe.)
Hoe om jou hempie op te pas.
KYK MOOI NA JOU stoppit. hempie
- Masjienwas koud saam met soortgelyke kleure.
- Moenie bleikmiddel gebruik nie.
- Moenie tuimeldroog nie.
- Moenie droogskoonmaak nie.
- Hang droog in die skadu.