Die storie agter stoppit.
Hempies met humor en hoop.
Ek, die eienaar, wou nog altyd so iets doen. Maar...ek het dit vir jare overthink en niks gedoen nie, as one does.
Toe het ek net besluit - stoppit. Nou maak ek die hempies wat ek al so lank self wil dra...en overthink oor ander goed.
stoppit. is `n pivot, `n redirect. Raak jy verlore in stresvolle, negatiewe gedagtes? stoppit, lees Fil 4:6 en redirect. Of voel jy negatief oor die challenges by die werk? stoppit. lees Rom 5:3-4 en redirect na `n hoopvolle perspektief.
My hart vir stoppit. is om Christelike hempies te maak wat die gospel op `n fun manier versprei. Elke stoppit. hempie is geïnspireer deur 'n Bybelvers.
Dis meer as net `n Afrikaanse sê-ding op `n hempie, dis `n getuienis en dis hoop.
Wat jy kry:
- Heavyweight 230gsm, 100% katoen
- Unisex
- Belaglik gemaklik en gemaak om te hou!
Hoe ons werk:
stoppit. hempies word in klein batches gemaak om hoë kwaliteit te vir seker, so die voorraad is beperk. Ek pak self elke bestelling om seker te maak alles is perfek.
Pre-orders is oop van 20 tot 30 Oktober 2026. Dis die beste manier om seker te maak jy kry joune.
Het jy 'n vraag? Stuur vir ons 'n boodskap op ons kontakbladsy of volg ons op Instagram (@stoppit_winkel).
xoxo
die eienaar