hempies met
Belaglik gemaklik, gemaak om te hou.
humor en
`n Lekker Afrikaanse sê-ding voorop.
hoop
`n Bybelvers wat hoop gee.
Belaglik gemaklik, gemaak om te hou.
`n Lekker Afrikaanse sê-ding voorop.
`n Bybelvers wat hoop gee.
Gratis aflewering, enige plek in SA. 💕
Die hempies word tans gemaak. As jy vandag bestel, kry jy jou hempie einde November.
stoppit. hempies word in klein batches gemaak met ekstra aandag aan kwaliteit
Elke hempie kom in pragtige verpakking wat deur die eienaar self verpak word, want jy is geliefd en verdien om spesiaal te voel.
stoppit. hempies word in klein hoeveelhede vervaardig. Gryp joune voor dit op is!
Vir wanneer niks sin maak nie, jy elke dag deur nog `n onmoontlike hoepel moet spring en nie meer die punt van die hele sirkus sien nie - doen dit vir die karakterontwikkeling.
Moeilike tye bring ons nader aan die Here en maak ons meer soos Jesus en soms het ons nodig om `n t-shirt te dra met Romeine 5:3-4 op om ons daaraan te herinner.
Ons verheug ons ook in die swaarkry, want ons weet: swaarkry kweek volharding, en volharding kweek egtheid van geloof, en egtheid van geloof kweek hoop
Vir daai tye wat mens net overthink vir die eerste-span en alweer spiral in al die what ifs - MOENIE STRESSIE. Soms het jy letterlik `n t-shirt nodig met Filippense 4:6-7 op om jou te herinner om alles vir God te gee en dat Sy vrede jou dan sal vul.
Moet oor niks besorg wees nie, maar maak in alles julle begeertes deur gebed en smeking en met danksegging aan God bekend. En die vrede van God wat alle verstand te bowe gaan, sal oor julle harte en gedagtes die wag hou in Christus Jesus.
GRATIS | Nie lus vir geskenke toe draai nie? Ons het jou!
Kies hierdie opsie om jou stoppit. hempie opgemaak en gereed vir die Kersboom te ontvang.
*Hierdie opsie is slegs beskikbaar op bestellings voor 11 Desember. Bestel voor 11 Desember om jou hempies betyds vir Kersfees te ontvang.
KYK MOOI NA JOU stoppit. hempie